-
Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Eerste Addisionele Taal
Handskrif Boekie
? Help leerders om ’n netjiese en leesbare handskrif te ontwikkel met hierdie praktiese 79 bladsye Handskrif Boekie. Die aktiwiteite fokus op korrekte lettervorming, potloodbeheer, spasiëring en skryfvaardighede. Ideaal vir gebruik in die klaskamer, tuiswerk of ekstra oefening.
Digital -
Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Eerste Addisionele Taal
Begin- & Eindklank Flitskaarte
Help jong leerders om begin-klankkombinasies en eindklanke maklik te herken en in woorde raak te sien.
Prentgebaseer • Klanke uitgelig • Perfek vir die Grondslagfase
Sien • Lees • Herken • LeerDigital -
Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Eerste Addisionele Taal
Afrikaanse Klankflitskaarte
Leer klinkers, dubbelklanke en drieklanke op ’n prettige en visuele manier!
Kleurvolle prente, eenvoudige woorde en uitgeligte klanke – perfek vir die Grondslagfase.
Sien • Lees • LeerDigital -
Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Eerste Addisionele Taal
Afrikaanse Klankflitskaarte
Leer tweetekenklanke, diftonge, drieletter-klankkombinasies en voorvoegsels op ’n prettige, visuele manier!
Duidelike prente, eenvoudige woorde en uitgeligte klanke – perfek vir die Grondslagfase.
Sien • Lees • Herken • LeerDigital -
Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Eerste Addisionele Taal
Emosie Plakkate Te Koop
EMOSIE PLAKKATE TE KOOP! – 5 bladsye
Help kinders om hul emosies te herken, benoem en verstaan!Digital -
Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Eerste Addisionele Taal
Vervoer Plakkate vir Klaskamers
Vervoer Plakkate vir Klaskamers! – 7 bladsye
Maak leer lekker met kleurvolle en opvoedkundige vervoerplakkate!
Perfek vir klaskamers, speelkamers en leerareas. Ideaal om kinders op ’n prettige manier aan verskillende vervoermiddels bekend te stel.Digital -
Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Huistaal
My Eerste Leespret Boekies – Klankpret Bundel 1
Maak klankleer én lees sommer ekstra lekker!
Hierdie kleurvolle bundel bevat 5 prettige leesboekies vir die klanke A, B, D, E en F, elk met ’n oulike storie, helder illustrasies en eenvoudige aktiwiteite om klankherkenning, woordeskat, leesbegrip en vroeë leesvaardighede te oefen.
Perfek vir jong lesers, ouers en onderwysers – leer klanke deur stories, pret en herhaling!
5 boekies • 5 …
Digital -
Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Eerste Addisionele Taal
Leestekens Plakkate
Leestekens Plakkate – 5 Bladsye
Digital -
Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Eerste Addisionele Taal
Verkleinings muurkaarte vir verkleiningsreëls
Verkleinings muurkaarte vir verkleiningsreëls – 7 Bladsye
Digital -
Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Eerste Addisionele Taal
Afrikaans Werkkaarte Lang Klanke (ie, oe, y, ui, ei)
Practise Afrikaans lang klanke with these engaging workkaarte covering ie, oe, y, ui and ei. Includes word-building, missing sound, unscrambling, sentence and reading activities.
Digital -
Sale!Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Eerste Addisionele Taal
Vorm storieboek (2D en 3D vorms)
Vorm leesboek vir 2D en 3D vorms
Digital -
Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Eerste Addisionele Taal
Afrikaans Woordfamilies Werkkaarte
Practise Afrikaans woordfamilies with these engaging workkaarte covering ag, al, ak, ed/eg, es, ek, et, ig and il. Includes word practice, sentence writing, unscrambling, alphabetical order and sentence activities.
Digital
Afrikaans Huistaal
Showing 13–24 of 46 resultsSorted by latest