-
Grade 10
Graad 10 Wiskunde Waarskynlikheid PowerPoint
Kleurvolle visuele voorstelling met animasie teks en diagramme demonstreer die konsep
van waarskynlikheid in detail. Opsommende skyfies help met vaslegging van formules.
Voorbeelde sluit stap-vir-stap oplossings in. Die perfekte hupbron in pptx formaat vir Wiskunde
klaskamers. Totaal skyfies: 35Digital
Klaskamer hulpbron
Showing the single result