Description
Voorsetsels Werkboek
Taalontwikkeling deur speelse leer
Hierdie kleurvolle en interaktiewe werkboek help Graad 1-3 leerders om voorsetsels op ‘n eenvoudige en prettige manier aan te leer. Deur verskeie speletjies, prettige oefeninge en kreatiewe take leer kinders rigting en plek van items of mense. Hierdie werkboek ondersteun taalontwikkeling op ‘n speelse en kindervriendelike manier.
Wat is ingesluit
Onderstreep en vul in-aktiwiteite met verskillende voorsetsels,
Identifisering en gebruik van voorsetsels,
Sinbou met toepaslike voorsetsels,
Pret kunsblad.
Begin leer en speel vandag nog!
Deel van ’n reeks van 10 prettige en leersame werkboeke vir Graad 1-3 leerders.
Geen fisiese produk sal gestuur of afgelewer word nie.
Na betaling sal jy die lêers onmiddellik kan aflaai of dit sal per e-pos aan jou gestuur word.
Hierdie produk is bedoel vir persoonlike gebruik en mag nie herverkoop, versprei of gedeel word nie.


Reviews
There are no reviews yet.