Description
Telwoorde Werkboek
Taalontwikkeling deur speelse leer
Hierdie kleurvolle en interaktiewe werkboek help Graad 1-3 leerders om telwoorde op ‘n eenvoudige en prettige manier aan te leer. Deur verskeie speletjies, prettige oefeninge en kreatiewe take leer kinders hoe om telwoorde te gebruik om dinge te beskryf. Hierdie werkboek ondersteun taalontwikkeling op ‘n speelse en kindervriendelike manier.
Wat is ingesluit
Onderstreep en vul in-aktiwiteite met verskillende telwoorde,
Identifisering en gebruik van telwoorde,
Sinbou met toepaslike telwoorde,
Pret kunsblad.
Begin leer en speel vandag nog!
Deel van ’n reeks van 10 prettige en leersame werkboeke vir Graad 1-3 leerders.
Hierdie is ’n DIGITALE AFLAAI.
Geen fisiese produk sal gestuur of afgelewer word nie.
Na betaling sal jy die lêers onmiddellik kan aflaai of dit sal per e-pos aan jou gestuur word.
Lêerformaat: digitale lêers
Aflewering: Digitale aflaai (geen pos of koerier)
Hierdie produk is bedoel vir persoonlike gebruik en mag nie herverkoop, versprei of gedeel word nie.


Reviews
There are no reviews yet.