Graad 1 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) – Kwartaal 4 Formele Assesserings Taak
R20.00
Hierdie 5 bladsy formele assesserings taak is spesiaal saamgestel vir Graad 1-leerders en dek belangrike Afrikaans Eerste Addisionele Taal-vaardighede vir Kwartaal 4.
Die assessering sluit Luister en Praat, Klanke, Woordeskat en Lees in.
? Die taak bevat ouderdomsgepaste mondelinge, skriftelike en praktiese aktiwiteite wat leerders se woordeskat, luisterbegrip, uitspraak, kommunikasievaardighede en basiese lees- en skryfvaardighede ontwikkel.
Ideaal vir onderwysers wat op soek is na praktiese, gestruktureerde assesseringsmateriaal om leerders se taalontwikkeling en vordering te evalueer en hulle vir Graad 2 voor te berei.
? Maak assessering makliker met Sonneblom Kind!
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
General Inquiries
There are no inquiries yet.



Reviews
There are no reviews yet.