Description
Hierdie digitale assessering is opgestel in ooreenstemming met die KABV-dokument. Dit voldoen ook aan die riglyne van die Graad 10 EAT 2026 Jaarlikse Onderrigplan (ATP) asook die Graad 10 EAT 2026 Assesseringsprogram (PoA). Dit maak gebruik van Barrett se Taksonomie van kognitiewe vlakke en Bloom se Taksonomie, en bevat ook ontledings van die kognitiewe vlakke. Dié assessering kan deur onderwysers, ouers of versorgers gebruik word vir assesserings- of hersieningsdoeleindes.

Reviews
There are no reviews yet.