Sale!

Graad 11 Toerisme: Volledige Jaarlikse Studiegids & Opsommings (Kwartaal 1 – 4)

Digital

Original price was: R250.00.Current price is: R180.00.

Die volledige jaar se Toerisme-opsommings vir Graad 11 . Dek al die modules en kwartale om jou vir elke toets en eksamen voor te berei! – 77 bladsye

  Ask a Question

Description

Kry jy swaar om al die toerisme-inhoud, bestemmings, kaarte en teorie deur die jaar by te kom? Hierdie omvattende studiegids dek die hele jaar se werk vir Graad 11 in een maklik verstaanbare dokument, sodat jy nie meer hoef te stres oor ontbrekende notas nie.

Wat is ingesluit: Dit bevat al die kernbegrippe, vakterme en modules vir Kwartaal 1 tot 4. Dit sluit deeglike uiteensettings van binnelandse en internasionale toerisme, wêrelderfenisgebiede, kaarte, vervoer, en professies in die toerismebedryf in, tesame met handige eksamenwenke en praktykvasvrae om jou punte te maksimiseer.

Ideaal vir leerders wat hul punt wil optrek en die hele jaar se werk op een plek wil hê. Laai dit vandag nog af en behaal daardie onderskeiding!

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

General Inquiries

There are no inquiries yet.