Graad 12 Wiskunde Funksies, Inverses & Logaritmes

Digital

R160.00

Digitale PowerPoint Voorlegging (56 slides) in ppsx form

  Ask a Question
Store
0 out of 5
Categories: , Tags: , , ,

Description

Elke skyfie se teks en diagramme word met animasie en kleur uitgebeeld om konsepte verstaanbaar en logies te verduidelik.  

Die volgende onderwerpe word ingesluit:

  • Wat is ‘n funksie?
  • Voorwaardes vir ‘n funksie 
  • Vertikale lyn toets vir ‘n funksie 
  • Horisontale lyn toets vir ‘n funksie 
  • Inverse funksies 
  • Inverse funksies: Lineêre funksies 
  • Voorbeeld & oplossing: Lineêre funksies 
  • Inverse funksies: Kwadratiese funksies 
  • Voorbeeld & oplossing: Inverse kwadratiese funksies 
  • Eksponensiële funksies en bepaling van die Inverse 
  • Inverse funksies: Eksponensiële funksies 
  • Voorbeeld & oplossing: Inverse eksponensiële funksies 
  • Meer oor logaritmes 
  • Berekening van logaritmes 
  • Eksponentwette
  • Logaritmiese wette 
  • Voorbeelde & oplossings: Logaritmiese wette 
  • Vereenvoudiging van logaritmes 
  • Voorbeelde & oplossings: Vereenvoudiging van logaritmes 
  • Vergelykings met logaritmes 
  • Voorbeelde & oplossings: Vergelykings met logaritmes 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

General Inquiries

There are no inquiries yet.