Graad 2 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) – Kwartaal 4 Formele Assesserings Taak
R20.00
Hierdie 7 bladsy formele assesserings taak is spesiaal saamgestel vir Graad 2-leerders en dek belangrike Afrikaans Eerste Addisionele Taal-vaardighede vir Kwartaal 4.
Die assessering sluit Luister en Praat, Klanke, Spelling, Woordeskat, Leesbegrip, Skryf en Taalgebruik in.
? Die taak bevat ouderdomsgepaste mondelinge en skriftelike aktiwiteite wat leerders se luisterbegrip, woordeskat, uitspraak, leesvaardighede, sinsbou en kommunikasievaardighede ontwikkel.
Ideaal vir onderwysers wat op soek is na praktiese, gestruktureerde assesseringsmateriaal om leerders se taalontwikkeling en vordering te evalueer en hulle vir Graad 3 voor te berei.
? Maak assessering makliker met Sonneblom Kind!
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
General Inquiries
There are no inquiries yet.



Reviews
There are no reviews yet.