Graad 2 Afrikaans Klanke Werkboek – Kwartaal 4
R12.00
Maak klankleer interessant en prettig met hierdie 29 bladsy opvoedkundige Graad 2 Klanke Werkboek!
Hierdie werkboek is ontwerp om leerders se klankherkenning, woordbou, spelling, leesvaardighede en woordeskat verder te ontwikkel. Dit bevat ‘n verskeidenheid ouderdomsgepaste aktiwiteite soos klankkombinasies, woordvorming, rymwoorde, invuloefeninge en eenvoudige sinsbou.
? Ideaal vir:
Klaskameraktiwiteite
Huiswerk en ekstra oefening
Vaslegging en hersiening
Individuele leerondersteuning
Versterking van lees- en spelvaardighede
? Bou selfvertroue in lees en spelling – een klank op ‘n slag!
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
General Inquiries
There are no inquiries yet.







Reviews
There are no reviews yet.