Graad 2 Lewensvaardighede – Kwartaal 4 Formele Assesserings Taak
R20.00
Hierdie 6 bladsy formele assesserings taak is spesiaal saamgestel vir Graad 2-leerders en dek belangrike Lewensvaardighede vir Kwartaal 4.
Die assessering sluit Aanvangskennis, Persoonlike en Sosiale Welsyn, Skeppende Kunste en Liggaamlike Opvoeding in.
? Die taak bevat ouderdomsgepaste, kreatiewe en praktiese aktiwiteite wat leerders se algemene kennis, selfvertroue, sosiale vaardighede, kreatiwiteit en liggaamlike ontwikkeling bevorder.
Ideaal vir onderwysers wat op soek is na praktiese, gestruktureerde assesseringsmateriaal om leerders se vordering op ‘n betekenisvolle manier te evalueer.
? Maak assessering makliker met Sonneblom Kind!
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
General Inquiries
There are no inquiries yet.



Reviews
There are no reviews yet.