Graad 2 Wiskunde – Kwartaal 4 Formele Assesserings Taak
R20.00
Hierdie 10 bladsy formele assesserings taak is spesiaal saamgestel vir Graad 2-leerders en dek belangrike Wiskunde-vaardighede vir Kwartaal 4.
Die assessering sluit Getalle, Bewerkings en Verwantskappe, Patrone, Ruimte en Vorm, Meting en Datahantering in.
? Die taak bevat ouderdomsgepaste mondelinge, skriftelike en praktiese aktiwiteite wat leerders se getalbegrip, probleemoplossingsvaardighede, logiese denke en wiskundige kennis ontwikkel.
Ideaal vir onderwysers wat op soek is na praktiese, gestruktureerde assesseringsmateriaal om leerders se vordering te evalueer.
? Maak assessering makliker met Sonneblom Kind!
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
General Inquiries
There are no inquiries yet.



Reviews
There are no reviews yet.