Graad 3 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 4 Formele Assesserings Taak
R20.00
Hierdie formele assesserings taak is spesiaal saamgestel vir Graad 3-leerders en dek belangrike Afrikaans Huistaal-vaardighede vir Kwartaal 4.
Die assessering sluit Luister en Praat, Klanke, Spelling, Leesbegrip, Skryf, Taalgebruik en Handskrif in.
? Die taak bevat ouderdomsgepaste mondelinge en skriftelike aktiwiteite wat leerders se leesvaardighede, woordeskat, taalbegrip, kreatiewe skryfwerk en kommunikasievaardighede ontwikkel.
Ideaal vir onderwysers wat op soek is na praktiese, gestruktureerde assesseringsmateriaal om leerders se vordering te evalueer en hulle vir die volgende graad voor te berei.
? Maak assessering makliker met Sonneblom Kind!
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
General Inquiries
There are no inquiries yet.



Reviews
There are no reviews yet.