Description
Maak die aanleer van lopende skrif maklik en prettig met hierdie praktiese Lopende Skrif Boekie! ?? Die 79 bladsy boekie help leerders om korrekte lettervorming, letterverbindings, spasiëring en netjiese skryfvaardighede te ontwikkel. Ideaal vir Grondslagfase-leerders, klaskamergebruik, huiswerk en ekstra oefening by die huis. Bou selfvertroue en ontwikkel ’n mooi, vloeiende handskrif!




Reviews
There are no reviews yet.