My Nommer Boekie
Digital
R50.00
? My Nommer Boekie ?
Hierdie prettige digitale leerstel help kleuters en jong kinders om nommers vinnig en maklik te herken en te leer.
Wat is ingesluit:
?? Flitskaarte (0–10) met vrolike gesiggies wat kinders lief sal hê
?? Plakkate vir elke nommer – ideaal vir die klaskamer of tuisgebruik
?? “Nommer van die Week”-plakkaat vir jou bord of leerhoekie
?? Tracings en skryfaktiwiteite om handskrif en nommerkennis te verbeter
? Kleurvol, leer-saam-speel en perfek vir vroeë ontwikkeling!
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
No more offers for this product!
General Inquiries
There are no inquiries yet.



Reviews
There are no reviews yet.