-
Afrikaans HuistaalGrade 4
Graad 4 Afrikaans Huistaal Leesvlotheid- en Begripspakket (KABV, Kwartaal 1)
Vind binne een periode uit watter kinders in jou klas nie regtig lees nie, en weet presies wat om daaraan te doen. 22 bladsye plus memorandum, gereed om te druk.
Digital -
Afrikaans HuistaalFreebies
GRATIS: Graad 4 Afrikaans Huistaal Leesvlotheid-proefteks + Begripsvrae + Memo
Een leesteks, volledige begripsvrae en die memo. Genoeg om môreoggend ‘n eerlike leesvlotheid-basislyn vir jou hele klas te kry, sonder om ‘n sent te betaal.
Digital -
Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Eerste Addisionele Taal
Afrikaans Made Easy (AME): The “Cheat Sheet” for Busy Parents and Confident Kids.
This isn’t a thick, boring textbook. It isn’t a list of rules that take years to memorise.
This is your Survival Kit. Inside, I’ve distilled the most important parts of the Afrikaans curriculum—the parts that appear in tests and assignments—into simple, bite-sized strategies.
Whether you’re helping your Grade 2 child with basic sentences or your Grade 7 child with their oral presentation, …
Digital -
Sale!Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Eerste Addisionele Taal
Graad 3 Afrikaans Leesboekie – Diere
Digital -
Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Eerste Addisionele Taal
100 Breinpouse-kaarte – Graad 3–7
Hou leerders aan die beweeg, aan die dink, aan die lag en gefokus met hierdie prettige stel van 100 gereed-om-te-gebruik Breinpouse-kaarte! Perfek vir vinnige breinpouses in die klas, vinnige werkers, oorgange tussen aktiwiteite of enige tyd wanneer jou klas ’n bietjie ekstra energie nodig het.
Met ’n verskeidenheid bewegingsaktiwiteite, ontspanning, …
Digital -
Sale!Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Huistaal
Grade 4 Afrikaans Summary & Workbook Guide Part 1
GRADE 4 AFRIKAANS SUMMARY AND WORK BOOK GUIDE GRADE 4 AFRIKAANS PART 1GRADE 4 AFRIKAANS PART 1
Digital -
Physical
-
Afrikaans HuistaalAfrikaans Huistaal
Graad 4 tot Graad 7 Afrikaans Huistaal Bok-vir-sport-TAALspeletjie
Ons Ruk die Hoender in Afrikaans Taalspeletjie – Bok-vir-sport is beskikbaar in 4 vlakke.
Jy kan die vlakke apart koop of al 4 vlakke saam.
Physical -
Digital
-
Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Huistaal
GRAAD 4 AFRIKAANS KWARTAAL 3 TOETS met memorandum
Digitaal GRAAD 4 AFRIKAANS KWARTAAL 3 TOETS met memorandum
Digital
Afrikaans Huistaal
Showing all 10 resultsSorted by latest