-
FreebiesGrade 4
GRATIS: Graad 4 Wiskunde Breuke-werkkaart: Is die dele gelyk? + Memo (KABV)
‘n Gratis diagnostiese werkkaart oor gelyke dele, met ‘n memo wat sê wat elke verkeerde antwoord beteken. Vind môre uit watter kinders breuke verstaan en watter een net die name geleer het.
Digital -
Grade 4Mathematics
Graad 4 Wiskunde Breuke: Diagnostiese pakket met foutontleding + Memo (KABV)
Waar breek die begrip? 26 diagnostiese breuke-items met ‘n memo wat nie net sê of die antwoord verkeerd is nie, maar waarom. Met intervensiegids, klasrekordblad en ouerbrief. 17 bladsye plus memo.
Digital
breuke
Showing all 2 resultsSorted by latest