Graad 4 Wiskunde Breuke: Diagnostiese pakket met foutontleding + Memo (KABV)

Digital

R80.00

Waar breek die begrip? 26 diagnostiese breuke-items met ‘n memo wat nie net sĂȘ of die antwoord verkeerd is nie, maar waarom. Met intervensiegids, klasrekordblad en ouerbrief. 17 bladsye plus memo.

  Ask a Question

Description

Die meeste Graad 4’s kan ‘n breuk se naam opsĂȘ. Baie minder weet wat dit beteken. Die kind wat sĂȘ “‘n agtste is groter as ‘n half, want agt is groter as twee” is nie lui nie: hy dink nog in heelgetalle. Hierdie pakket wys jou presies waar elke kind se begrip breek.

Wat kry jy:

  • Vinnige begin: een periode, geen voorbereiding
  • Die foutkaart: ses plekke waar breukbegrip breek, en hoe elkeen op papier lyk
  • 26 diagnostiese items in ses afdelings: gelyke dele, benoeming, breuk van ‘n versameling, vergelyking, ekwivalensie en woordprobleme
  • Memo met foutontleding: elke antwoord, plus wat die algemeenste verkeerde antwoord beteken
  • Intervensiegids: drie groepe, drie planne, tien minute per dag
  • Klasrekordblad per afdeling, sodat jy sien wat die klas as geheel mis
  • Ouerbrief in gewone taal, met ‘n huisroetine

Nie aan ‘n kwartaal gekoppel nie: gebruik dit voor die breuke-afdeling (Kwartaal 2) of as diagnose by die hersiening (Kwartaal 4).

A4, swart en wit en gereed om te druk.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

General Inquiries

There are no inquiries yet.