Description
Hierdie volledige opsomming dek al 9 hoofstukke van Besigheidstudies Graad 12, gebaseer op die Consumo-handboek en belyn met die CAPS-kurrikulum. Ideaal vir hersiening, toetsvoorbereiding of as klasgids vir onderwysers.
Hoofstukke sluit in:
• Besigheidsomgewings – Mikro, mark en makro + PESTLE
• Besigheidsprestasie – Strategieë, besluitneming en aksieplanne
• Konflikbeheer – Tipes, hantering en derdepartyrolle
• Mensekapitaal – Werwing, ontwikkeling, arbeidswetgewing
• Algemene bestuur – Entrepreneurskap, bestuurstyle en spanwerk
• Etiek en KSV – Professionele gedrag, korporatiewe verantwoordelikheid
• Bemarking – Die 7 P’s, bemarkingstrategieë en handelsmerke
• Belegging – Opsies, opbrengs, risiko’s, diversifikasie
• Versekering – Tipes, beginsels en voordele
Kenmerke van die opsomming:
• “Wat leer jy hier?”-afdelings
• Woordelyste vir elke hoofstuk
• Kernpunte en verduidelikings
• Praktiese voorbeelde en KABV-belyn





Reviews
There are no reviews yet.