-
Afrikaans Eerste Addisionele TaalGrade 3
Graad 3 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) – Kwartaal 4 Formele AssesseringsTaak
Hierdie 7 bladsy formele assesserings taak is spesiaal saamgestel vir Graad 3-leerders en dek belangrike Afrikaans Eerste Addisionele Taal-vaardighede vir Kwartaal 4.
Die assessering sluit Luister en Praat, Klanke, Spelling en Diktee, Woordeskat, Leesbegrip, Skryf, Taalgebruik en Handskrif in.
? Die taak bevat ouderdomsgepaste mondelinge en skriftelike aktiwiteite wat leerders se luisterbegrip, leesvlotheid, woordeskat, sinsbou, skryfvaardighede en kommunikasie in Afrikaans versterk.
Ideaal vir …
Digital -
Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Huistaal
Graad 3 Afrikaans Klanke Werkboek – Kwartaal 4
Maak klankleer prettig en betekenisvol met hierdie 33 bladsy opvoedkundige Graad 3 Klanke Werkboek!
Hierdie werkboek is ontwerp om leerders se klankkennis, spelling, woordbou, leesvaardighede en woordeskat verder te ontwikkel en te versterk. Dit bevat ‘n verskeidenheid ouderdomsgepaste aktiwiteite soos klankkombinasies, lettergrepe, verkleinwoorde, meervoude, woordvorming en sinsbou.
Die aktiwiteite help leerders om klanke korrek te herken, woorde met selfvertroue te spel en …
Digital -
Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Eerste Addisionele Taal
Sigwoorde Flitskaarte
? Maak die aanleer van sigwoorde lekker en maklik met hierdie 29 bladsy Sigwoorde Flitskaarte! Die kaarte help jong leerders om algemene woorde vinnig te herken, korrek te lees en hul leesvlotheid te verbeter. Ideaal vir daaglikse oefening, leesaktiwiteite, speletjies, klaskamergebruik of ekstra oefening by die huis.
Digital -
Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Eerste Addisionele Taal
Sight Words Flashcards
? Make learning sight words fun and easy with these colourful Sight Words Flashcards! Designed to help young learners recognise and read common words quickly and confidently, these cards are perfect for daily practice, classroom activities, reading games, homework, or extra support at home. A 25 page simple and effective resource for building reading fluency and confidence.
Digital -
Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Eerste Addisionele Taal
Lopende Skrif Boekie
Maak die aanleer van lopende skrif maklik en prettig met hierdie praktiese Lopende Skrif Boekie! ?? Die 79 bladsy boekie help leerders om korrekte lettervorming, letterverbindings, spasiëring en netjiese skryfvaardighede te ontwikkel. Ideaal vir Grondslagfase-leerders, klaskamergebruik, huiswerk en ekstra oefening by die huis. Bou selfvertroue en ontwikkel ’n mooi, vloeiende handskrif! ??
Digital -
Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Eerste Addisionele Taal
Handskrif Boekie
? Help leerders om ’n netjiese en leesbare handskrif te ontwikkel met hierdie praktiese 79 bladsye Handskrif Boekie. Die aktiwiteite fokus op korrekte lettervorming, potloodbeheer, spasiëring en skryfvaardighede. Ideaal vir gebruik in die klaskamer, tuiswerk of ekstra oefening.
Digital -
Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Eerste Addisionele Taal
Begin- & Eindklank Flitskaarte
Help jong leerders om begin-klankkombinasies en eindklanke maklik te herken en in woorde raak te sien.
Prentgebaseer • Klanke uitgelig • Perfek vir die Grondslagfase
Sien • Lees • Herken • LeerDigital -
Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Eerste Addisionele Taal
Afrikaanse Klankflitskaarte
Leer klinkers, dubbelklanke en drieklanke op ’n prettige en visuele manier!
Kleurvolle prente, eenvoudige woorde en uitgeligte klanke – perfek vir die Grondslagfase.
Sien • Lees • LeerDigital -
Afrikaans Eerste Addisionele TaalAfrikaans Eerste Addisionele Taal
Afrikaanse Klankflitskaarte
Leer tweetekenklanke, diftonge, drieletter-klankkombinasies en voorvoegsels op ’n prettige, visuele manier!
Duidelike prente, eenvoudige woorde en uitgeligte klanke – perfek vir die Grondslagfase.
Sien • Lees • Herken • LeerDigital

