SkoolHub is ‘n plek waar ons leer lekker maak! Dit is CAPS/KABV gebaseerde opvoedkundige hulpbronne wat leerders help met selfvertroue te leer. Ons digitale werkboekies en leesboekies is ontwerp om leer op ‘n prettige manier en praktiese manier te ondersteun.Â
Ons hulpbronne is ideaal vir :Â
- Graad 1-7
- Ouers
- Onderwysers
- Tuisonderrig
- Ekstra oefening by die huisÂ
Ons produkte sluit in:Â
- LeesboekiesÂ
- WerkkaarteÂ
- Begripstoetse
- Spelwoordoefeninge
- Wiskunde aktiwiteite
- Interaktiewe leeraktiwiteite
- WerkboekeÂ
- Digitale hulpbronne
Elke hulpbron word met sorg saamgestel om kinders se lees-, skryf-, taal-, en wiskunde vaardighede te ontwikkel terwyl hulle leer geniet.Â
SkoolHub – Waar leer lekker word!
