-
Sale!Grade 4Mathematics
Graad 4 Wiskunde Woordsomme boek
Hierdie Wiskunde werkboek bevat woordsomme van al die bewerkinge (plus, minus, maal en deel)Â
In die boekie is die antwoordblad vir al die somme ingesluitDaar is somme soos volg :
– 10 somme vir optel
– somme vir aftrek
– 10 somme vir maal en 10 somme vir deel.Â
Die boekie is beskikbaar in Digitale FormaatÂDigital
